WELKOM NA ISLAAM
WEET U DAT...
-
Een uit elke vier persone ter wereld 'n Moesliem is? Daar is een biljoen Moesliems ter wêreld.
-
O Oor 61% van die mense in Afrika Moesliems is? Daar is meer as 232 OOO OOO Moeslliems in Afrika.
-
Afrika (Ethiopië) die eerste land was om aan die sending var profeet Muhammad, reageer, toevlug en beskerming aan Moesliems wat vervolg was, gegee het.
-
lslaam nie net 'n sleutel tot geestelike sy van die lewe ls, maar ook 'n oplossing, tot jou ekonomiese, sosiale, politieke en familie lewe kan wees?
-
lslaam is 'n algehele kode van lewe. lslaam beskou die menslike lewe as 'n digte geheel en verwerp enige verdeling van lewens aspekte, of dit nou ekonomies, Opvoedkundig of sosiaal is.
-
Moderne Wetenskap vooruit kom om te bevestig dat die Our'aan nie deur 'n menslike wese saamgestel was nie, aangesien verskeie ver- duidelikings gemeld in die Our'aan, nie in die verlede bekend kon gewees het tot die beskuldigde nie?
-
Dit is 'n ware, goddelike, openbaring en leiding aan en vir die mensdom.
-
lslaam 'n vrye keuse verwelkom om te dink en te redeneer, en nie tot enige Geloof deur emosionele uitbarsting te verswig nie.
-
Elke Moesliem se plig is, om slegs die boodskap bekend te maak. Die tyd aangebreek het om meer oor lslaam uit te vind? Moenie tot ander dag uitstel nie.
Vrede met jou
Daar is geen uitoefening van mag waardeur iemand verplig word om die waarheid te aanvaar nie. Maar, dit is 'n skande bo-op menslike denkvermoë om nie bellangstelling te toon, om van die waarheid uit te vind niel
lslaam leer dat 'n persoon vry moet wees om te kies: Daar is dus geen dwang op wie ook al, om lslaam te aanvaar.
U word gevra om te
-
Redeneer en te dink.
-
Om oor te peins en te bevraag teken.